Lieflike plot 5km vanaf Stad
Bloemfontein, Free State
Share this property
Key facts
- Bedrooms
- 3
- Bathrooms
- 1
- Garages
- 2
- Property type
- Farm
About this property
Baie oulike 4.28ha plot 5 km vanaf stad. Teerpad tot by die ingangs hek. Lieflike baie ruim en pynlik netjiese 3 slaapkamer huis, volledige badkamer met aparte toilet. Ruim, ruim oopplan leefareas, studeerkamer. Enige vrou se droom kombuis met baie baie ruimte, baie kaste en aparte opwas area met genoeg spasie vir wasmasjiene, tuimeldroeer, yskas, vrieskas ens. Hele huis is baie netjies geteel en net reg om in te trek! Behalwe vir die extra groot dubbel motorhuis is daar ook n ruim rondawel vir stoor plek of as ekstra kamer buite huis, groot stoor op die plot, veilige omheining om huis met groot grasperk en lekker onderdak stoep. Daar is n boorgat (sonder dompelpomp) windpomp en sement dam, baie oulike en veilige omgewing, ideaal om onder te verdeel en meenthuise te bou vir ekstra inkomste, baie baie potensiaal. Skakel vandag nog!
Successfully sold
This property has been successfully sold by Africa Estate.
Looking for something similar? View our current listings or contact our team and we will help you find the right property.
Similar properties
View all farms →
R 4 499 000
102HA PRODUCTIVE FARM FOR SALE IN BAINSVLEI
Bainsvlei, Bloemfontein, Free State
4 Beds · 3 Baths · 3 Garages · 102.78 ha
Listed by Izak Yzelle

R 2 650 000
67Ha Prime Agricultural Holding for Sale
Bloemfontein Rural, Bloemfontein, Free State
4 Beds · 2 Baths · 1 Garage · 67.80 ha
Listed by Anika Ragubeer

R 2 000 000
GRAZING FARM
Bloemfontein Central, Bloemfontein, Free State
25.80 ha
Listed by Tihran De La Mare