Raak Verlief Op Die Groot-Karoo
Richmond, Northern Cape
Share this property
Key facts
- Bedrooms
- 4
- Bathrooms
- 2
- Garages
- 1
- Parking
- 1
- Erf size
- 2141 m²
- Property type
- House
- Reference
- AE-4594755
About this property
Blom waar jy geplant is....Richmond een van die Karoodorpe wat behoorlik blom in die Karoo en so haar dankbaarheid toon.Die enigste Boekedorp in SA wat weggesteek le langs die N1,halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad.4 ure se Ryan na Bloemfontein. Rustigheid en stilte loop hier hand aan hand saam met die ryk geskiedenis wat opgesluit le in al die Stories.
Boomryk, waterryk agv 3 Fonteine is n voorreg wat vir min Karoodorpe beskore is.Hier huil jy net 2x,een keer as jy hier gekom het en 2de maal as jy weggaan,want nerens anders kry jy sulke skoonheid,geselligheid en rustigheid soos hier. Vars lug is in menigte geskiedenisboeke opgeteken waar vooraanstaande amptenare heen getrek het wat aan asma en ander siektes gelei het, Soveel padstalle en besienswaardighede, niemand ry ooit net verby Richmond nie, kunstenaarsdorpie met egte hartsmense en silwerskoon strate. Plek van die Merino skaap en soveel meer. Gastehuis of woonhuis, ideale keuse teen n weggee prys.
Features
- Borehole
- Backup water
- Wheelchair accessible
Listed by
Successfully sold
This property has been successfully sold by Africa Estate.
Looking for something similar? View our current listings or contact our team and we will help you find the right property.
Similar properties
View all residential property →
R 1 999 000
Exclusive Sole Mandate on a Spacious Family Home That Has So Much to Offer!!
Postmasburg, Northern Cape
House · 4 Beds · 2 Baths · 1290 m²
Listed by Tihran De La Mare

R 1 026 000
3 Bed House in Noordhoek, Bloemfontein with 1 Bed Flatlet and Double Carport
Noordhoek, Bloemfontein, Free State
House · 3 Beds · 1 Bath · 1146 m²
Listed by Jaco Kleyn

R 2 840 000
5 Bedroom House with a Beautiful Garden for Sale in Dan Pienaar
Dan Pienaar, Bloemfontein, Free State
House · 5 Beds · 3 Baths · 2 Garages · 1347 m²
Listed by Sarien Becker