
Dries die Plaasman
Die Pad Terug Plaas Toe
12 jaar in Amerika. Nou terug vir ons plase. Dries de Beer is Africa Estate se plaasagent vir die Noord- en Oos-Vrystaat. Hy vertel sy pad terug van die Rocky Mountains na die plase van die Vrystaat, een episode op 'n slag, op sy Facebook-blad en hier.
Twelve years in America. Now home for our farms. Dries de Beer of Africa Estate tells his road home from the Rocky Mountains to the farms of the Free State, one episode at a time.
Episode 1
Oor die water
Sneeu op die Rocky Mountains, die lang paaie van Colorado, trokke, plaaswerk en die brug oor die water. Dries stel homself voor en sê waarheen sy pad nou draai.
Ek's Dries die Plaasman. Ná twaalf jaar in Amerika draai my pad terug Suid-Afrika toe. Van die Rocky Mountains tot die plase van die Vrystaat. Ek het duisende kilometers afgelê, baie gesien en sommer 'n paar avonture beleef! Nou begin 'n nuwe hoofstuk saam met Africa Estate, waar ek my op plaasverkope gaan toespits. Maar voor ek huistoe kom, vat ek julle saam op my laaste paar weke in Amerika. Kom ry saam!
Snow on the Rocky Mountains, the long roads of Colorado, trucks, farm work and the bridge across the water. Dries introduces himself and says where his road turns now.
24 sekondes
Die volgende episodes verskyn hier soos hulle op sy Facebook-blad uitkom. The next episodes appear here as they go up on his Facebook page.
Wil jy jou plaas verkoop?
Noord- en Oos-Vrystaat en Noordwes naby Kroonstad. Gratis skriftelike waardasie, sonder verpligting. Free written valuation, no obligation.